Kies een van die twee opsies:


Ons Gemeente

 

Personeel

 

 



ONS GEMEENTE:

 

Op 23 Oktober 1968 het Suider-Paarl van die Strooidakkerk afgestig.  Met die afstigting was daar ongeveer 650 belydende lidmate.

 

Behalwe vir die kerksaal op Klapmuts wat as bruidskat ontvang is, het die gemeente nie ‘n gebou in sy werksgebied gehad waar dienste gehou kon word nie.  Op 4 Februarie 1973 is die kerkgebou op luisterryke wyse ingewy.  In Maart 1981 is die saal in gebruik geneem.

 

Die gemeente was sedert 2002 tot in 2005 besig met ‘n transformasie-oefening met die hulp van die Buro vir Voortgesette Teologiese Opleiding van die Universiteit van Stellenbosch (BUVTON).  Die oefening was daarop gerig om gemeentes se klem op onderhoud en na binne-gerigtheid te verander na gemeentes wat die nood van die węreld raaksien en iets daaromtrent doen.  Hierdie hele oefening het uitgeloop op ons gemeente se Visie, Missie, 8 Waardes en 6 Fokusareas, nl.  INSPIREREDE EREDIENSTE, OMVATTENDE JEUGBEDIENING, SORGSAME KLEINGROEPE, GAWE-GEORIËNTEERDE BEDIENING, BEHOEFTEGERIGTE EVANGELISASIE en BEMAGTIGENDE LEIERSKAP.

 

Blokke, wyke, diakens, ouderlinge en dienswerker-sisteme het in geheel verval.  Geen geld word meer "gaan haal” nie.  debietorders en elektroniese oordragte word nog meer aangemoedig.  Net 7 diakens dien saam met die Maatskaplike werker en Voorsitter van Gemeenskapsuitreike.  Diakens is ingestel op NOOD van mense binne en buite gemeente.

 

Geen diakens meer in eredienste nie, maar eredienswerkerspanne word uitgebrei om op roosterbasis diens te doen.

Die OUDERLINGERAAD, wat bestaan uit agt (8) lede, waarvan die voorsitter van die finansiële bediening een is, is die hoogste gesagsliggaam in die bestuurstruktuur van die gemeente.  Die Leierouderling (nie ‘n predikant nie) en onderleier-ouderling word gekies deur die OR.  Die Leierouderling funksioneer as voorsitter.

 

Die primęre funksies van die ouderlingeraad (OR) is:

 

-          Oorhoofse gesagsliggaam

-          Strategiese geestelike beplanning en besluite

-          Realisasie van visie, missie, strategie, kernwaardes en FOKUSAREAS

-          Vasstelling van breë beleid en riglyne

-          Verantwooderlik dat die regte Fokusarea-leiers gekies word

-          Bevordering van eenheid in gemeente

-          Die hantering van verhoudings (insluitende tug)

-          Skakeling na buite

-          Nakom van kerkordelike vereistes

-          Aanstelling van leraars

-          Preekbeleid

 

VISIE, MISSIE, KERNWAARDES EN FOKUSAREAS VIR SUIDER-PAARL:

 

Ons visie is:

 

VIR CHRISTUS, MEKAAR en ANDER

 

  

 

Logo wat die visie uitbeeld

 

Ons Missie is:

 

Die Here roep Suider-Paarl om HOM MET OORGAWE TE DIEN EN MEKAAR IN LIEFDE OP TE BOU TOT ‘N GEMEENTE WAT UITREIK NA BUITE.

 

Ons Kernwaardes is:

 

Die Bybel is ons kompas

Ons doen waartoe ons, ons verbind het

Ons dien met passievolle toewyding

Ons is vir mekaar verantwoordelik

Ons is ‘n gasvrye gemeente

Ons leef biddend

Ons tree met integriteit op

Ons aanvaar mekaar met die liefde van Christus


Terug na bo

 


 

PERSONEEL:

 

Leraars

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Dr. Pieter Barnard

 

PORTEFEULJE:

Visionęre Leier

 

E-POS:

pieter@suiderpaarl.co.za

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Ds. Carel van Wyk

 

PORTEFEULJE:

Uitvoerende Leier

 

E-POS:

carel@suiderpaarl.co.za

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Ds. Herholdt La Grange

 

PORTEFEULJE:

Seniorbediening

 

E-POS:

hlg@mweb.co.za

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Ds. André Killian

 

PORTEFEULJE:

Klapmuts bediening

 

E-POS:

growth@vodamail.co.za

 

 

Personeel


 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Juanita Visser

 

PORTEFEULJE:

Ontvangs

 

E-POS:

info@suiderpaarl.co.za

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Madelein Fourie

 

PORTEFEULJE:

Finansies

 

E-POS:

admin@suiderpaarl.co.za

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Minette Bezuidenhout

 

PORTEFEULJE:

Jeugorganiseerder (Laerskoolkinders)

 

E-POS:

jeug@suiderpaarl.co.za

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Liezel Fourie

 

PORTEFEULJE:

Jeugorganiseerder (tieners)

Musiekleier (tieners)

 

E-POS:

kleinjonty@gmail.com

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Chris Groenewald

 

PORTEFEULJE:

Musiekleier (kontemporęre diens)

 

E-POS:

chrisgroenewald23@gmail.com

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Pieter-Prins Botes

 

PORTEFEULJE:

Orrelis

 

E-POS:

pieterprinsbotes@hotmail.com

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

René du Toit

 

PORTEFEULJE:

Maatskaplike werkster

 

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Nico Retief

 

PORTEFEULJE:

Terreinbestuurder

Koster

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Daniël Xakeka

 

PORTEFEULJE:

Tuinhulp

 

 

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Let Afrika

 

PORTEFEULJE:

Skoonmaker

 

 

 


Ouderlingraad:


 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Jaap Hamman

 

PORTEFEULJE:

Voorsitter

 

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Ockie Kruger

 

PORTEFEULJE:

Ondervoorsitter

 

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Hanneli Rupert-Koeglenberg

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Wynand Du Toit

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Soekie Blake

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:
Carl Baard

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

foto

 

 

 

 

NAAM EN VAN:

Jaco van Niekerk