|
DIENSTYE:
Oggenddienste:
|
Klassieke diens
(orrel en Liedboek)
|
08:30
|
|
Kontemporęre diens
(orkes en gemakliker liedere)
|
10:00
|
|
Erediens in Klapmuts
(satteliet van ons gemeente)
|
10:00
|
Jeugdienste:
|
Babas: 0 – 2 jaar in
die Babakerk (Oppasdiens)
|
10:00
|
|
Peuters: 2 – 3 jaar
in die Peuterkerk
|
10:00
|
|
Kleuters: 4 – 6 jaar
in die Kleuterkerk
|
10:00
|
|
Kinderkerk: Gr. 1 –
6 in die Ark (kerksaal)
|
10:00
|
|
Tienerkerk (Graad 7
– 11)
|
18:00
|
Aanddiens vir seniors:
|
Oude Renbaan
aftree-oord se eetsaal
|
18:00
|
Skoolvakansies:
|
Junie vakansie
(slegs een diens)
|
09:30
|
|
Desembervakansie
(slegs een diens)
|
09:00
|
PREKE:
Preke word op Sondae opgeneem en word weekliks
gepubliseer. Ons sal preke beskikbaar stel op die webtuiste.
Indien jy enige preke wil bestel kontak asseblief die kerkkantoor gedurende
kantoor ure.
DAGBOEK:
|
•
|
Warm nuus: hierdie sal weekliks
opdateer word.
|
|
•
|
Maandprogram:
hierdie sal elke einde van die maand vir die volgende maand opdateer
word.
|
|
•
|
Weeklikse bulletin:
dis die uitdeel-bulletin elke Sondag, wat dan ook elektronies gesien kan
word. Sal elke Vrydag verskyn met die oog op die komende Sondag.
|
|