
|
Verskeie bedieninge bestaan binne die
gemeente. Elke bediening het n voorsitter/ kontakpersoon, en kundige
lede, of lidmate met spesifieke gawes vir n spesifieke bediening dien
daarop. Jy is welkom om te skakel as jy κrens geroepe voel om te dien
op n bediening. Die bedieninge is:
|






